En wat met die rosemaryn?? Die stukke moet hang, hulle sal erger vrot as hulle aan mekaar raak.

Reply to this note

Please Login to reply.

Discussion

Hy gebruik a dehidreer. Vleis is gou uit gedroog so ek dink nie dit sal vrot nie. Maar jy kry nie die dik stukke wat kan dan gesny word. Ook nooit biltong met rosemary gehad, ek dink dit kan dalk lekker smaak.

Ja, ek sal dit moet proe.